Jaarboeke

Geïntegreerde praktiese kommunikasieprojek 356


 
Modulekode KOB 356
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud

* Slegs vir BCom (Kommunikasiebestuur)-studente
Daar sal van studente verwag word om 'n kommunikasiestrategie vir 'n spesifieke kliënt te ontwikkel en voorstelle vir implementering te maak. Hierdie proses behels deeglike navorsing en voortdurende skakeling met die kliënt. Studente sal die geïntegreerde praktiese kommunikasieprojek, ondersteun deur 'n geskrewe voorstel, voorlê. Dosente en verteenwoordigers van die kliënt sal die projekte assesseer.

Modulekrediete 20.00
Voorvereistes KOB 210 of 220 met 'n GS in die ander. Slegs beskikbaar vir BCom (Kommunikasiebestuur)-studente
Kontaktyd 1 praktiese sessies per week, 1 webgebaseerde periode per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Afdeling Kommunikasiebestuur
Aanbiedingstydperk Q1, Q2 en Q3

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences